Successfully reported

Plato Lodge

Dubbelkamers
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
5 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Daar is 5 dubbelkamers. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n dubbelstort, wasbak en toilet. Sommige van die kamers het 2 enkelbeddens. Geriewe in die kamers sluit 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe in. Verder het elkeen ook 'n balkon met 2 stoele, 'n koffietafel, en dit kyk uit oor die plato en berge.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Braai
Kamerdiens
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Yskas
Kroegie
Kamerdiens
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
TV
Maaltye
Ontbyt ingesluit
Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad na die instansie lei wat geskik is vir lae-grondvryvoertuie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Narries, 7 Daberas, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeqRApNtfMHpkmz7llljhcEGP0Q9FS9INmPIwMlJhyLNKSri30N?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2) 67 5 1 5 Farm Narries 7 Daberas 8874 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.510252369221 19.893305897713
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang