Successfully reported

Platrand Lodge

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.1
Diens
3.9
Veiligheid
4.0
Fanie E
1 nag Saam met vriende
4.6
Sep 2025

Die Cottage is baie ruim en goeie fasiliteite. Weg van als. Ons kon lekker kuier. Platrand was eers nie bewus van ons aankoms nie. Was geen aantekening in die besprekingsboek. Eers toe ek bewys van die webtuiste wys, het hul op die rekenaar ingegaan en dit gekry.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeremy P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2025

A satisfied stay. It was pleasant. We had everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Gys B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Jun 2025

Lekker geslaap, maar teleurgesteld met ontbyt. Ons is hartlik ontvang deur vriendelike personeel en het lekker gebly in die lodge in 'n baie mooi omgewing. Kamers kan doen met opknapping.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Gys B
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Mrt 2024

Ons het lekker geslaap in 'n rustige atmosfeer en sal beslis weer hier tuisgaan. Baie mooi plaas met 'n pragtige uitsig. Ons kamer was egter nie gereed met die aankoms om 14h15 nie, en 'n ander kamer is aan ons toegeken. Die geboue is redelik oud en kort opknapwerk.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Linda O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Ongelooflike, pragtige plek. Naby baie besienswaardighede. Die ingang by die hoofpad en die paadjie na die lodge berei jou nie voor vir die ongelooflike plek nie. Dekor is uitstekend beplan. Dit voel asof jy in die lewe van die Victoriaanse instap. Kos is uit die boonste rakke. Jy voel uiters welkom en ontspanne.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan G
1 nag
5.0
Feb 2023

Beste in 'n lang tyd. Ek reis baie vir besigheid en bespreek alle kollegas se verblyf. Platrand is waarlik van die bestes ooit. Baie baie, lekker gekuier, diens baie vriendelik. Sal beslis sterk aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Baie lekker. Dit was 'n baie lekker kuier. Goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liliana B
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2023

Rustig en lekker. Was net vinnig, maar lekker, geen klagtes.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hannes H
1 nag Gesin met tieners
3.6
Jul 2023

Aangename ervaring. Perfek vir 'n oornagstop, maar sal nie meer as een aand daar vertoef nie. Kombuis was 'n teleurstelling.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jonette L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Okt 2023

Veilige oorslaapplek. Platrand is 'n oulike plek, maar meer sorg behoort aan detail gegee te word. Ons bespreking was verkeerd opgeskryf vir een aand i.p.v. die twee wat ons bespreek het. Daar was net een gesighanddoek i.p.v. twee in ons kamer, net een sakkie koffie en een sakkie tee i.p.v. een vir elke persoon. Ons het ook eers vir die tweede aand 'n koekie seep ontvang. Dit blyk asof hierdie klein detail nie opgevolg word nie, maar dit laat 'n mens afgeskeep voel.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Kerry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 135
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 135
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 135
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 100 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fouries Kraal Farm, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47c683dae1e62d5b99484b80a82ea451adf38d8f0f26e25d8cff74dafa1bb17223ff19324a9e12a7f0485002abd3ecf4807b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 135 per nag, vir 2 mense 16 5 1 4 Fouries Kraal Farm Ladysmith 3370 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.592827 29.765369

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang