Successfully reported

Platteland Country House

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Shaye H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Beautiful, tranquil, family time at its best! Absolutely stunning! What a gem so close to Pretoria! Loved every second, hospitality was brilliant and having all our dogs with us was such a wonderful treat! Definitely going back - loved our time at Platteland!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shani H
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Goeie waarde vir geld. Lekker saam met vriende gekuier. Bied baie. Lekker kuierarea en baie netjies. Goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter W
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Vyf ster verblyf! Heerlike verblyf, netjies en meer as wat mens nodig het. Megan en haar man is baie gasvry. Ons sal Platteland Country House vir enigeen aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fred S
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mrt 2025

Goeie tye, dankie. Baie lekker groot huis, groot kuierareas met baie karakter. Kan groot groepe mense gemaklik hanteer, al die mense wat daar werk is baie behulpsaam en vriendelik. Goeie tye.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Bennie V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2022

Rustig en weg van die gejaag. Ons was 'n groot groep mense en het nie vir een oomblik gevoel of ons in mekaar se pad was nie. Die man wat na ons om gesien het "Kraai" het uit sy pad gegaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan E
Kort verblyf
4.2
Mrt 2022

Rustig, alles wat ons wou hê. Dit was 'n groot familiebyeenkoms na 3 jaar van Covid-inperking. Ons was regtig verras met die toerusting, veral die kombuis, die binnebraai en gerief. Dit was voorwaar 'n baie wonderlike wegbreek op die regte plek. Die bestuurder was uitstaande en het ons baie welkom laat voel en gemaklik. Sal graag hierdie plekkie weer wil besoek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Carna L
Kort verblyf
5.0
Apr 2021

Pragtig en rustig! Heerlike plaas-gasvryheid en rustigheid! Perfek vir ons uitgebreide gesin. Groot genoeg om elkeen sy privaatheid te gun en nog steeds lekker saam te kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzbeth B
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2021

Puik. Platteland Country House is die ideale plek vir familie en vriende om weg te kom vanaf die stad se gejaag. Jonas het ons so mooi gehelp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilna D
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Mrt 2021

Ons het ongelooflik lekker gekuier. Die naweek was awesome, en al die vriende in my groep het dit ook baie geniet. Janine was 'n fantastiese gasvrou en geen versoek was te groot vir haar om te akkommodeer nie. Dis lekker naby Pretoria en 'n baie rustige plaas wegbreek vir ons stadsjapies. Ek sal die venue vir seker aanbeveel en ons gaan beslis as groep weer daar kuier.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Danzel M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2020

Het 'n ongelooflike tyd gehad. Baie gasvry, alles wat ons nodig gehad het, was beskikbaar. Die plek is baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Megan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 12)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lisbon Farm, Settlers, 0430, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb57c67146b48bc845288f12928109bad87ee47a138f861df9212cd953d93fe6649cb00d9081a75a1a023cacd6c248f01b1e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 12) 11 5 1 5 Lisbon Farm Settlers 0430 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.883713397024 28.570353421374
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang