Successfully reported

Plett Forest Cabins & Wedding Venue

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 90 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Eurika S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie lekker. Baie lekker gebly. Geen probleme nie. Het dit geniet. WiFi net bietjie swak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize-marie S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Ons het baie lekker gebly. Was baie rustig, net wat ons nodig gehad het. Ons het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin & Peter
Plett Forest Cabins & Wedding Venue
Dear Lize-marie, Thank you so much for your lovely review. We are so pleased you enjoyed your stay with us; we were really nervous as you were the first guests we have had in the cabin since the kitchen, bathroom and deck revamp! We hope to see you again in the near future. Warm regards, Peter and Karin

Keziah W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Pictures don't do it justice. Absolutely amazing, hosts were lovely and the accommodation is cosy and all your needs are catered to.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin & Peter
Plett Forest Cabins & Wedding Venue
Dear Keziah, Thank you so much for the lovely review. We are so pleased you enjoyed your stay with us and look forward to hosting you again. You really made the most of the area during your visit. I know going up the river was a highlight, I hope your walk on Robberg was just as good. All the very best with your new little ginger kitten, we hope she gives you both years of joy. Thank you so much for the absolutely delicious lamb potjie, please send us the recipe! Warm regards, Pete and Karin

Carl B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Pleasant and rustic. Pleasant, good birds in the garden, friendly dogs and owners. Conveniently close to Plettenberg Bay. Warm and cosy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Engelbrecht I
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Great to relax from a stressful week. Beautiful, quiet and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andre V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2025

Skoon, rustig en veilig. Perfekte plek vir oornag terwyl jy die pragtige omgewing verken.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania B
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Okt 2025

Good. Good stay and close to shops.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shereen C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2025

Ontspanne in die natuur. Baie mooi en rustig. Ontspanne in die natuur. Almal is vriendelik en behulpsaam. Baie netjies. Ek, my man en die kinders het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin & Peter
Plett Forest Cabins & Wedding Venue
Dear Shereen Thanks so much for your lovely review. We are so pleased to hear that you enjoyed your stay and look forward to hosting you again soon. Warm regards Pete & Karin

Ruaan V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Jan 2025

Lekker, maar sou paar goed vooraf wou weet. Dit is 'n lekker blyplek en definitief waarde vir geld, maar daar is 'n paar goed wat ek vooraf sou wou weet. Die eenheid kan 4 mense slaap, maar 4 mense kan nie so gemaklik daar bly nie. Die eenheid is regtig baie klein en is dalk nie ingerig vir as jy lank bly nie (ons het 7 dae gebly). Daar is nie plek vir 4 mense se klere, tasse en kruideniers vir soveel dae nie. Die leefarea is ook baie klein, asook die badkamer (sterkte vir groot mense om die toilet te gebruik). Vir insekdoders, maak seker dit is nie net vir muskiete nie, maar vir vlieë ook. Daar is baie! Ons beddegoed is nooit geruil soos in advertensie nie, en handdoeke is slegs geruil toe ons vra. Die WiFi het ook nooit regtig gewerk nie, selfs al gaan jy na die hoofhuis; die kere wat dit gewerk het, was dit baie stadig. Dit is wel steeds waarde vir geld. Die bokkies is oulik, dit is stil en naby genoeg aan 'n klomp aktiwiteite om te doen. Ons het nog steeds ons vakansie geniet.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Henri D
Kort verblyf Gesin met tieners
3.0
Mei 2025

Sal nie voorstel nie. Moet 'n rooster by 'n ander braaiplek gaan soek. Geen braaibakke of braaitange nie. Kinders was nooit genooi om diere te voer nie.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Karin & Peter
Plett Forest Cabins & Wedding Venue
Dear Henri We are so sorry that you feel that you would not recommend Plett Forest Cabins to others. We are equally sorry that you did not come and tell us that the braai grid/bak or tongs were missing; we would have very quickly sorted you out. We will, however, certainly take it up with our staff as this is not the experience we want for our guests. The deer (takbokke) have never had a specific feeding time; they just come out of the forest when they want some spoiling. Normally, they head straight for guests' cabins as they know guests spoil them. You mentioned to my husband that you had brought fruit with you to feed them; we assumed you had done so, like hundreds before you. We do trust that you enjoyed the upgraded cabin. Warm regards, Karin & Peter

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Karin & Peter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 90

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Farm F24 Airport Road, Harkerville, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA543545d20602fdffa5f663932b41cd36687e0087fbdacae32ba6d5206bd7de3e6a6f43a1761c951f9bfcbb948a38a50d1c84?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 90 5 1 5 Farm F24 Airport Road Harkerville 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -34.060026 23.261006

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang