PlettSunrise
Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2317 Bowtie Drive, Apartment 84, Santini Village, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
-
Vanaf
R4 750R4 275 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
PlettSunrise is 'n selfsorgwoonstel op 'n veilige landgoed in Plettenbergbaai. Die woonstel bied gerieflike verblyf en is die ideale basis vanwaar gaste die dorp se besienswaardighede kan verken.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n tweede badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n yskas, mikrogolf, oond en stoof. Die leefarea langs die kombuis het 'n enkelslaapbank, 'n TV en sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar. Die leefarea lei na 'n groot, privaat balkon met braaigeriewe.
Gaste het toegang tot die landgoed se gemeenskaplike swembad. Die kompleks bied ook veilige parkeerplek en 24 uur-sekuriteit.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbedjie
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Roland Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 2317 Bowtie Drive, Apartment 84, Santini Village, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink PlettSunrise het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2317 Bowtie Drive, Apartment 84, Santini Village, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang