Plovers Rest
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 28 Plover Road, Heatherlands, George, 6525, Wes-Kaap
- Vanaf R995 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Geleë in die hartjie van George, is Plovers Rest 'n luukse gastehuis wat stylvolle en gemaklike akkommodasie bied, ideaal vir gaste wat 'n rustige en privaat wegbreek soek.
Die gastehuis beskik oor 2 pragtig ingerigte kamers, elk met sy eie privaat ingang en en suite-badkamer. Gaste kan uitsien na knus beddens met sagte dekbedovertrekke, kraakvars linne en 'n verwelkomende atmosfeer. Geriewe in die kamer sluit in tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond, yskassie en gratis WiFi om 'n gerieflike en gekoppelde verblyf te verseker.
Die welige tuine bied die perfekte omgewing vir ontspanning, en gaste kan ook gebruik maak van die gemeenskaplike swembad en braai-area. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is George Gholfklub binne loopafstand van die eiendom, die Outeniqua-roete is 4.6 km weg en Ou George-dam is 7.9 km weg. Met jou voertuig veilig geparkeer, is 'n rustige nagrus in George byderhand.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Plovers Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- 28 Plover Road, Heatherlands, George, 6525, Wes-Kaap
- Gaste dink Plovers Rest het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 28 Plover Road, Heatherlands, George, 6525, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang