Plum Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Blue Grass Street, Westacres, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Plum Cottage is 'n selfsorgwoonstel wat op die gasheer se perseel in Mbombela (Nelspruit) geleë is. Hierdie bekoorlike tuinwoonstel is ideaal as 'n basis vanwaar die omliggende geriewe en besienswaardighede verken kan word.
Dié tuinkothuis het slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer, 1 en suite-badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-kombuis wat goed toegerus is, het 'n yskas, 'n mikrogolfoond en 'n oond met 'n stoof. Die aangrensende lugversorging-leefarea bied 'n TV met volledige DStv-kanale; gratis Wi-Fi internet is ook beskikbaar vir gaste om te gebruik.
Gaste is welkom om van die swembad op die gasheer se perseel gebruik te maak. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Neill Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 14 Blue Grass Street, Westacres, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
- Gaste dink Plum Cottage het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Blue Grass Street, Westacres, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang