Successfully reported
+39

Plumtree Cottage

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 149 Main Road, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 650 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Plumtree Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in die historiese dorpie Paarl.

Die woonstel is ideaal vir korttermynverblyf en kan óf 2 volwassenes en 2 kinders óf 4 volwassenes akkommodeer. Dit beskik oor 1 slaapkamer met 2 driekwartbeddens en 'n aparte leefarea met 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis het noodsaaklike toebehore soos 'n oond, stoof, mikrogolfoond en ketel. Die leefarea maak oop op 'n privaat patio met 'n braai-area. Gratis WiFi word voorsien, saam met parkeerplek vir 1 motor.

Plumtree Cottage is gerieflik naby restaurante, winkels en gewilde skole langs die hoofpad geleë. Die eiendom is ook net 2 tot 5 km vanaf die KWV Wine Emporium, gholfbane, wynlandgoedere, en talle ander wynproe-plekke in die Kaapse Wynlande.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Surene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 149 Main Road, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink Plumtree Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 650
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 650
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 149 Main Road, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1iu1fVisYb743ZdEYumiGc5z1yKDE0y6CeIXvL9f6xV4WkkJ6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 4 mense 16 5 1 5 149 Main Road Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 11:00 -33.74946 18.96227
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang