Successfully reported

Plumtree Farm

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Jess S
1 nag
5.0
Mei 2025

Lovely overnight stay. Stayed one night on the farm and enjoyed the quiet. Enough space for us all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carolyn B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Excellent. Excellent. Good location. Comfortable accommodation. Friendly and helpful host. Highly recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natalie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Love to go back soon. Beautiful location and the owner was very helpful in any questions I had about the area and shops, etc. Comfortable, clean, warm and spacious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Gerieflike skoon verblyf in 'n mooi omgewing. Ons het lekker gebly in die boonste eenheid en 'n lieflike uitsig gehad vanaf die balkon. Daar was alles wat ons nodig gehad het - dis 'n baie lekker eenheid. Daar is nie 'n braaiplek by die eenheid nie - ons moes onder by die ander eenhede gaan braai en die braaigeriewe is min daar met slegs een braaier. Dit het ons nie gepla nie en dit was stil, maar dit sal nie vir alle gaste gerieflik wees nie. Die ontvangs en diens was baie goed en die dame was baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Le Roux S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2025

Baie goeie waarde, baie goed ingerig met alles wat nodig is, en meer. Ons wens ons kon vir langer hier bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nanna J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Great place, great hostess, great surrounds, we had a lovely stay! Staying over at Plumtree Farm was an absolute delight. From meeting our friendly host, to the beautifully and simply decorated 'Studio with Balcony' with the most comfortable bed, a kitchen with everything you need, and beautiful views of the countryside. A dip in the swimming pool was just what we needed after a hot day's travelling. This is a place we will definitely stay at again and will highly recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Na die 2 dae was ek lekker uitgerus. Dit was so mooi op die plaas. Die gemaklikste bed waarin ek ooit geslaap het. Gasvrou was baie vriendelik. Sal weer terug gaan Plumtree Farm toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Diane B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Relaxing and wonderful. It was fabulous. We were even upgraded.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tessa O
1 nag Saam met vriende
4.8
Mei 2024

Tranquil. Very scenic place to stay with a wonderful farm atmosphere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerald D
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2024

It was just a mid-journey stop. A pleasant break on a long journey. Very accommodating to our braai facility request.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Louisette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R406, Plumtree Farm, Riviersonderend, 7250, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA973f43eb5c5b9fa2a0ea925533c643892dc155c66265c845846d6a6791e5e45751d389fe2cd7c3dbd5bea0dfed6b7df4e148?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 Off the R406 Plumtree Farm 7250 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.14287489352 19.865204171895

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang