Plumtree Lodge
- Kapasiteit: 31 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 138 Marshall Street, Polokwane, 0700, Limpopo
- Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Plumtree Lodge is in Polokwane in die Limpopo-provinsie en bied die ideale oorslaapplek vir gaste wat na of vanaf Johannesburg reis.
Verblyf beskik oor Standaardkamers, Tuinuitsig-kamers en 'n Dubbelverdieping-suite. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort, 'n toilet, asook 'n lessenaar. Die kamer het lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n kroegie met versnapperings, tee- en koffiemaakgeriewe. Koordlose internet is beskikbaar.
'n Opsionele Engelse ontbyt kan in die eetkamer geniet word, en aandete kan op versoek van Maandag tot Donderdag gereël word.
Gaste kan die lapa met gelisensieerde kroeg en swembad gebruik of in die tuin wandel. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Klaus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 138 Marshall Street, Polokwane, 0700, Limpopo
- Gaste dink Plumtree Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 31 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 138 Marshall Street, Polokwane, 0700, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang