Successfully reported

Poeks Nest

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Paul V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Rustige, tuis plekkie. Daar is alles en meer wat jy nodig het, vreeslik vriendelike diens ontvang! Baie lekker gebly! Sal definitief weer bespreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelien L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Ruim, rustige blyplek. Ons het baie lekker gebly. Dit is baie netjies, ruim en baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolene L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Skoon, netjies, perfek. Ons gesin het oorgeslaap oppad met vakansie na die wildtuin. Shani het ons baie goed ontvang en daar was oor genoeg plek vir ons motor en karavaan om veilig binne te parkeer. Dit is baie skoon en netjies en goed ingerig. Ons sal vir seker weer by Poeks Nest kuier! Dit is 'n fantastiese skoon, netjiese, goed ingerigte plekkie! Dankie Shani!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leoni J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

100%. Die blyplek is uiters netjiese, ruim en waarde vir geld. Alles is beskikbaar en nog meer: Wi-Fi, kabel-TV, en die kersie op die koek was die ongelooflike lekker koffie en die koffie-masjien. DEFINTIEF ons "GO-TO" verblyf in Tzaneen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryke D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Tuis, gemaklik, ontspanne, skoon. Shani was van die begin af baie vriendelik en behulpsaam. Ons was daar vir ons seun se kriekettoer en het baie lekker gebly. Sy het verskillende plekke aan ons voorgestel in die omgewing om by te gaan eet, kos te koop ens., en dit was elke keer raak. Ons het ook ons baba hondjie saam gehad en sy was so gretig om self na haar te kyk terwyl ons by die krieket was. Sy is 'n gasvrou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eska B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Waarde vir geld. Eenheid is baie netjies en skoon, area is stil maar tog naby aan winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Shani Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Aqua Avenue, Tzaneen, 0850, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb9eac09557a5d78852ae100b264ae1eea74080c337e7a1fbfadc446eb6a66d2c6d42d4372e2266b973bded6c854da635191c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 5) 6 5 1 5 28 Aqua Avenue Tzaneen 0850 Limpopo 021 201 8901 12:00-22:00 10:00 -23.815036992342 30.154445353407
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang