Successfully reported
+16

Poeks Nest

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Aqua Avenue, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Poeks Nest is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom, in die hartjie van Tzaneen. Dit is 'n goeie keuse vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis tydens hul besoek aan hierdie dorp.

Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 5 gaste in 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het toegang tot 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n driestapelbed. Die gedeelde badkamer is ingerig met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea is ingerig met gemaklike sitplek, 'n dubbelslaapbank vir 2 gaste en 'n slim-TV. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n onderdak-patio met 'n buite-eettafel geniet. 'n Omskakelaar en veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante. Tzaneen Dam Jetty 3 is ongeveer 1 km weg.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Paul V
Gesin met klein kinders
5.0
Rustige, tuis plekkie. Daar is alles en meer wat jy nodig het, vreeslik vriendelike diens ontvang! Baie lekker gebly! Sal definitief weer bespreek!
Sep 2025
Roelien L
Gesin met klein kinders
5.0
Ruim, rustige blyplek. Ons het baie lekker gebly. Dit is baie netjies, ruim en baie rustig.
Sep 2025
Jolene L
Gesin met klein kinders
5.0
Skoon, netjies, perfek. Ons gesin het oorgeslaap oppad met vakansie na die wildtuin. Shani het ons baie goed ontvang en daar was oor genoeg plek vir o...
Sien meer
Aug 2025
Leoni J
Gesin met tieners
5.0
100%. Die blyplek is uiters netjiese, ruim en waarde vir geld. Alles is beskikbaar en nog meer: Wi-Fi, kabel-TV, en die kersie op die koek was die ong...
Sien meer
Aug 2025
Maryke D
Gesin met tieners
5.0
Tuis, gemaklik, ontspanne, skoon. Shani was van die begin af baie vriendelik en behulpsaam. Ons was daar vir ons seun se kriekettoer en het baie lekke...
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Shani Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • 28 Aqua Avenue, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Gaste dink Poeks Nest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Hefboomkrane
Ruim badkamer
Ruim slaapkamer
Badkamer sonder trappe
Slaapkamer sonder trappe
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Aqua Avenue, Tzaneen, 0850, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb9eac09557a5d78852ae100b264ae1eea74080c337e7a1fbfadc446eb6a66d2c6d42d4372e2266b973bded6c854da635191c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 5) 6 5 1 5 28 Aqua Avenue Tzaneen 0850 Limpopo 021 201 8901 12:00-22:00 10:00 -23.815036992342 30.154445353407
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang