Pofadder Inn
- Kapasiteit: 84 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Voortrekker and Skool Street, Pofadder, 8890, Noord-Kaap
- Vanaf R2 090 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Pofadder Inn is 'n hotel in die klein dorpie Pofadder in die Noord-Kaap. Die dorp word omring deur dorre, ruwe en yl bevolkte platteland, en is ongeveer 163 km vanaf Springbok en ongeveer 218 km vanaf Upington.
Elke kamer is ingerig met 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer. Hoëgehalte linne en handdoeke word voorsien. Geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n klein werktafel met 'n stoel in. Die kombuisie is toegerus vir selfsorg en tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien.
Geriewe sluit 'n restaurant, 'n kroeg en 'n swembad in wat gaste kan geniet. Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi-internettoegang.
Doendinge in die area sluit Dinky's Dunes 4x4-roetes in wat sowat 30 km vanaf Pofadder geleë is. Dinky's Dunes bied 'n keuse van 2 25 km-roetes; elke roete neem ongeveer 2 tot 5 uur om te voltooi. Die rooi sandpaadjies het 'n paar rotsagtige uitlopers en grasvlaktes. Die roetes is 'n moet gedurende blomseisoen.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Country Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 483
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Corner of Voortrekker and Skool Street, Pofadder, 8890, Noord-Kaap
- Gaste dink Pofadder Inn het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 84 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Voortrekker and Skool Street, Pofadder, 8890, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang