Pofadder Inn
- Kapasiteit: 84 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Voortrekker and Skool Street, Pofadder, 8890, Noord-Kaap
- Vanaf R2 090 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Pofadder Inn is 'n hotel wat in Pofadder in die Noord-Kaap geleë is. Dié dorp is op die platteland en is sowat 163 km van Springbok en sowat 218 km van Upington af.
Elke kamer het 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer. Gehalte-linne en handdoeke word voorsien. Elke kamer het ook lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'klein werksoppervlakte met 'n stoel. Die kombuisie is toegerus vir selfsorg en tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien.
Die hotel bied ook 'n restaurant, kroeg en swembad. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en gratis WiFi.
Doendinge in die omgewing sluit Dinky's Dunes 4x4-roetes in wat sowat 30 km vanaf Pofadder geleë is, Dinky's Dunes bied twee 25 km-roetes waarvan elke roete sowat 2 tot 5 uur neem om te voltooi. Dié rooisandroetes het rotse wat hier en daar uitsteek, asook grasvelde. Die beste tyd om dié roetes te ry is tydens die blomseisoen.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Country Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 483
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Corner of Voortrekker and Skool Street, Pofadder, 8890, Noord-Kaap
- Gaste dink Pofadder Inn het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 84 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Voortrekker and Skool Street, Pofadder, 8890, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang