Successfully reported

Point R40 Lodge - Conference, Self Catering & Spa

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
3.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.0
Veiligheid
4.8
Elna M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Aangenaam en rustig. Verblyf was baie aangenaam. Geen klagtes. Kos van die restaurant was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Percy
Point R40 Lodge - Conference, Self Catering & Spa
Thank you so much for your kind words! We're delighted to hear that you and your family had a comfortable and pleasant stay with us. It means a lot to know the space suited your needs. We hope to welcome you back again soon!

Heleen V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2025

Was baie lekker. Baie lekker geslaap en gebly. Was lekker groot, ruim en skoon vir 'n gesin van 4.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Percy
Point R40 Lodge - Conference, Self Catering & Spa
Thank you very much for your detailed feedback. We sincerely appreciate you taking the time to share your experience with us. We’re glad to hear that you found the place neat and that the rooms were cleaned daily. Your comments about the coffee cups, fridge space, and DStv login are noted — we will work to communicate these details more clearly on our booking platforms. We apologise for the inconvenience you experienced with the gate access. Your feedback is valuable in helping us improve our security and entry process. Regarding the road and safety concerns during the Innibos festival, we completely understand and will look into how we can improve lighting and signage for easier navigation. Thank you for your honesty. We hope your feedback helps future guests, and it will certainly help us improve as well.

Jonathan C
1 nag
4.4
Jul 2025

Travelled with my clients, was a nice stay. Very nice. Coffee facilities were just very limited and the DV boards are untidy and one of our units' TVs didn't work, another unit didn't have sufficient hot water. Other than this, the place was very nice, the service was very friendly. Enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cora M
1 nag Saam met vriende
4.4
Jul 2025

Baie gerieflik, dankie! Baie netjies, kan 'n plekkie in die familie-eenheid se tweede badkamer plaas om iets op neer te sit. Ook nie 'n stoel in die kamers of spieël waar jy jou hare kan droogmaak nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter B
1 nag
4.0
Apr 2025

On the whole very nice, spoilt by an inadequate restaurant. Accommodation and attending staff were first class, but spoilt by a really slow restaurant experience and very poorly cooked food.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Percy
Point R40 Lodge - Conference, Self Catering & Spa
Dear Peter, Thank you very much for your valuable feedback and for choosing to stay with us in April. We’re truly pleased to hear that you found the accommodation and our staff to be first-class – your kind words mean a lot to us. We are, however, very sorry to learn that your experience at the restaurant did not meet expectations. Please accept our sincerest apologies for the slow service and food quality. This is not the standard we aim to uphold, and your comments have been shared with our kitchen and service teams for immediate review and improvement. We greatly appreciate your input, as it helps us grow and provide a better experience for all our guests. We hope to have the opportunity to welcome you back and offer a much-improved dining experience next time. Warm regards, Point R40 Lodge Team

Sybrand V
Kort verblyf
3.0
Jul 2025

Nie waarde vir die geld betaal. Plek is netjies en word daagliks skoongemaak. Baie klein koppies vir gebruik om koffie te maak. Yskassie het kompartemente wat net sekere groottes bottels/blikkies kan hou. Tydens bespreking was daar nêrens melding gemaak dat jy jou eie besonderhede moet saamvat sou jy DStv wou kyk om in te teken. Die ontvangsdame se antwoord was dat almal wat soontoe kom, weet om hul eie intekenbesonderhede saam te vat. Sy het wel gehelp om DStv af te laai sodat ek kon kyk. Dit moet dalk genoem word op die webtuiste. Jy kry nie ’n afstandbeheer vir die toegangshek nie. Jy is op hulle aangewese om oop- en toe te maak. Daar is ’n kamera by die hek, wat ek aanneem hulle jou mee moet sien. Ek moes egter elke keer deur die dag skakel dat die hek oopgemaak word. In die aand is daar ’n sekuriteitswag wat wel oopgemaak het. Dit was omtrent die enigste opsie beskikbaar tydens Innibos. Vir daardie doel is die 8 km-pad soontoe baie onveilig in die aand vanaf die Innibos-perseel. Pad is nie verlig nie, en om dan af te draai vanaf die hoofpad op die paadjie na die lodge, kan ’n probleem wees. Die lodge kan dalk hulle aanwysingsbord ook baie beter verlig. Die paadjie na die lodge self het ook beter dae geken. Vir die geld per nag sal ek persoonlik nie die plek aanbeveel nie. Dit was egter my enigste opsie. Laat die ander reisigers self besluit.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Percy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 185
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 185
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 185
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Barberton Road Plot 71, Weltevreden, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98b9730cff9db89ee7fcc048747aaee45d45fc046e3a7a682a7bc715478d9a9509c3f5e507d3a1d7dde6d67c6fb24aa3ec77?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 185 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 29 Barberton Road Plot 71 Weltevreden 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.554415318749 30.959001759235
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang