Successfully reported

Pokey Starfish Vakansie Huis

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.3
Anna-Marie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Heerlik. Heerlik gebly. Monique is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Netjiese, ruim huis met al die nodige vir 'n familie! Baie oulike, netjiese huis met ruim leefruimte, al die nodige fasiliteite (en groot binne braai!) en groot agtertuin om lekker in te speel. Sal enige tyd weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilze R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Ons het baie lekker gebly. Dit is een van die beste plekke waar ons nog gebly het. Sal beslis volgende keer vir 'n langer tyd bly. Het alles wat mens nodig het. Net een dingetjie, die beddens is baie kort. Ek is 168 cm lank en my voete hang netjies af. Voel korter as 'n gewone bed. Verder is dit 'n fantastiese plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ricelle
Pokey Starfish Vakansie Huis
Dankie vir die terugvoer, die beddens is almal standaard koning grootte, die bed se hoofstuk maak dalk die verskil.

Jacky B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Pragtige moderne huis waar jy jou diere kinders saam kan neem. Dit is 'n pragtige moderne huis stapafstand van die see af. Die huis bevat letterlik alles wat jy moontlik mag nodig kry tydens jou verblyf. Ons het 'n hartlike verwelkoming ontvang en sal beslis weer in die toekoms die huis wil gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Serepta L
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Sep 2025

4 vriende wat saam toer 2 nagte verblyf 1 van die beter plekke waar ons oorgebly het. Lekker huis met omtrent alles wat 'n mens benodig. Ons het volledige instruksies vooraf van die vriendelikste agent ontvang oor toegang tot die huis ens. Ons het so lekker by die binnebraai gekuier! Daar was net een keer 'n internet probleem, maar dit is ook gou deur die agent opgelos. Verder geen haakplekke. Ons kan Pokey Starfish aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke O
1 nag Besigheidsreis
4.2
Sep 2025

Heerlik! Ongelooflik mooi en netjies. Vriendelik dame wat ons ontvang het! Dankie vir die webtuiste se diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Edward S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2024

Lekker vakansieverblyf. Baie goed toegeruste verblyf met alles wat mens benodig. Ons gesin het lekker om die binnebraai gekuier. Kan Pokey Starfish beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Angelique (
Kort verblyf
3.8
Sep 2024

Verder het ons baie lekker gebly. Die wasbak se prop in die spaarbadkamer het vasgesit - het gerapporteer. Die skottelgoedwasser se drein was geblok en dit het vreeslik gestink - het gerapporteer. Voorstel - ek het self 'n AirBNB - kort net 'n tuimeldroër in die eenheid. Die weer was sleg en kon nie die handdoeke droog kry nie. Stel ook voor dat daar vir mense wat lank bly of spaar stel handdoeke neergesit word en ook 'n spaar kombers in die kas vir tye wanneer dit koud word. Ons ruil elke 2-3de dag die linne en handdoeke in ons AirBNB om as ons mense kry wat langer bly. Ons het gebly van die Woensdag tot die Maandag. Dit is 'n voorstel going forward - of spaar handdoeke / linne in die kas dat dit self gedoen kan word. Ons het 'n skoonmaakfooi ook betaal wat gehef was by ons rekening. Ons het self skoongemaak. Net 'n paar voorstelle hierbo om die plek nog beter te maak. Die wasgoedlyn in die garage werk nie. Tuimeldroër is vir my 'n moet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ricelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 440
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 440
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 440
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Laura Crescent, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a601abb21c9287161519834096c5451ca31d0ba5ff8de6ab82f27d86fdeec3c52d4e6e1f137724928e537e8c82cd6c637a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 440 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 21 Laura Crescent Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -34.6009699 19.4027749

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang