Successfully reported
+16

Pokey Starfish Vakansie Huis

Selfsorg
Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 29 Aug 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Laura Crescent, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 R1 440 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Pokey Starfish Vakansie Huis is 'n selfsorghuis in Franskraal, Wes-Kaap en spog met asemrowende uitsigte oor die berg.

Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die ruim hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde is ingerig met 2 enkelbeddens. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Beddegoed en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis, vergesel deur 'n etenstafel met sitplek vir 8, is volledig gemeubileer met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, breekware en eetgerei. 'n Skottelgoedwasser is ook beskikbaar vir gaste se gerief. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar.

Die sitkamer is ingerig met 'n gemaklike 6-sitplekbank, 'n TV met Openview en komplimentêre WiFi. Daar is ook 'n 4-sitplektafel langs die binnebraai-area.

Buite kan gaste meer sitplek buite en 'n Weber-braai op die patio geniet.

Veilige parkeerplek vir 2 voertuie is in die motorhuis beskikbaar. Daar is ook meer parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.1
Gaste se hoogtepunte
Philip D
Gesin met klein kinders
5.0
Netjiese, ruim huis met al die nodige vir 'n familie! Baie oulike, netjiese huis met ruim leefruimte, al die nodige fasiliteite (en groot binne braai!...
Sien meer
Okt 2025
Ilze R
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het baie lekker gebly. Dit is een van die beste plekke waar ons nog gebly het. Sal beslis volgende keer vir 'n langer tyd bly. Het alles wat mens ...
Sien meer
Sep 2025
Jacky B
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige moderne huis waar jy jou diere kinders saam kan neem. Dit is 'n pragtige moderne huis stapafstand van die see af. Die huis bevat letterlik al...
Sien meer
Apr 2025
Serepta L
Saam met vriende
4.6
4 vriende wat saam toer 2 nagte verblyf 1 van die beter plekke waar ons oorgebly het. Lekker huis met omtrent alles wat 'n mens benodig. Ons het volle...
Sien meer
Sep 2025
Edward S
Gesin met tieners
4.6
Lekker vakansieverblyf. Baie goed toegeruste verblyf met alles wat mens benodig. Ons gesin het lekker om die binnebraai gekuier. Kan Pokey Starfish be...
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ricelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 21 Laura Crescent, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pokey Starfish Vakansie Huis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 440
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 440
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 440
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Laura Crescent, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a601abb21c9287161519834096c5451ca31d0ba5ff8de6ab82f27d86fdeec3c52d4e6e1f137724928e537e8c82cd6c637a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 440 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 21 Laura Crescent Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -34.6009699 19.4027749

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang