Successfully reported
+10

Polo Unit

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Polo Village unit 6, Val De Vie Estate, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Polo Unit bied gerieflike selfsorgverblyf langs die hoofopstal in die rustige Val De Vie-landgoed in die Paarl. Dit is 'n wonderlike toevlugsoord met pragtige uitsigte oor die omliggende area wat perfek is vir 'n wegbreek vir 'n paartjie of gesinne en vriende.

Dié eiendom bied gerieflike slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die slaapkamers is ingerig met koningingrootte-beddens en die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Gaste deel 'n tweede badkamer met 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien vir gaste se gerief.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit hierdie kombuis lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n stoep om te geniet en gaste het volle toegang tot die gemeenskaplike swembad. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Barbara Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Polo Village unit 6, Val De Vie Estate, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink Polo Unit het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Polo Village unit 6, Val De Vie Estate, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6b6091e1e06dfb158e9b00aa7639fd6ef4c4981d4127d20c88db2e9ef2dde69631cae0e8fd449b187d019d2e122ef0f3254c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Polo Village unit 6 Val De Vie Estate 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.804427657518 18.966336938345

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang