Successfully reported

Pomegranate

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Jean M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Tranquil and refreshing. Very clean and cozy, the host was friendly and quite welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andy H
1 nag
5.0
Des 2024

Awesome, veilig, enige tyd weer! Baie lekker, vriendelik en netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Laetitia
Pomegranate
Dankie vir jou resensie. Ek waardeer ook jou aanbevelings tydens ons vorige geselsies. Jul is altyd weer baie welkom!

Lizinda G
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Baie lekker gebly. Baie veilige area. Ons het ons verblyf geniet. Baie dankie vir die gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya C
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Uitstekend. Ongelooflik. Kan nie vir 'n beter gasvrou gevra het nie. So veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Laetitia
Pomegranate
Dankie vir jou pragtige resensie. Julle het dit maklik gemaak met jul gemaklike houding en respek vir die gastehuis. Sal jul graag weer huisves. Groetnis.

Ronel V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Goed geleë. Baie lekker, dankie. Goed geleë ook. Vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Dina T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Het net oorgeslaap, veilig, netjies, en pragtige tuin. Sal weer van hul gebruik maak, dankie vir jul gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caro B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Waarde vir geld. Ons is baie vriendelik ontvang en al die ins and outs gewys. Die kamer is heerlik ruim en het daar niks geskort nie. Ons voertuig kon veilig agter 'n afstandbeheer-hek staan deur die nag. Ons sal beslis weer daar gaan bly wanneer ons in die omgewing is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Sal verseker weer gebruik maak van Pomegranate. Sal verblyf verseker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bhabha M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Great stay with perfect surroundings and facilities. One of the best relaxation moments I have had in my life - quiet a memorable place with great hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Laetitia
Pomegranate
Thank you, Bhabha. You are very welcome for a revisit. You were lovely guests to host.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Laetitia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Kiaat Street, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7753d799e28690df1414ee5f9f7fb0e75337c91ab934f3043ca644a01b187ed802489296cf533ad640d9ce97ed4b183c17e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 5 Kiaat Street Vanderbijlpark 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.74057 27.84759
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang