Pomona Farm House
Kry 25% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 14 Okt 2024 tot 7 Okt 2030.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pomona Farm, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
-
Vanaf
R6 000R4 500 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Pomona Farm House is op 'n protea- en vrugteplaas hoog in die Piketberge geleë, 16 km buite die bekoorlike plaasdorpie Piketberg.
Die verblyf beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n volledig toegeruste kombuis. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 1 koningingrootte-bed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 1 koninggrootte-bed opgemaak kan word. Die vierde kamer het 'n stapelbed. Twee van die badkamers word gedeel en het 'n bad of stort en die derde is en suite.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, koffiemasjien en kooktoebehore. Bykomende geriewe sluit 'n braai-area, TV, kaggel, lugversorging en parkeerplek op die perseel in. Die slim-TV het Netflix, Showmax en DStv, maar gaste moet hul eie rekening gebruik om aan te meld. Daar is ook 'n Kol-Kol-bubbelbad.
Gaste kan swem, baarshengel en bergfietsry op die plaas geniet. Doendinge in die omgewing sluit voetslaan, wynproe en gholf in die area in.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Robert Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 52
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Pomona Farm, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
- Gaste dink Pomona Farm House het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pomona Farm, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang