Successfully reported
+12

Pool Side Garden Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Birchwood Lane, Tokai, 7945, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 995 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Pool Side Garden Cottage skuil in die rustige voorstad Tokai in die Wes-Kaap. Dié pragtige selfsorgkothuis is gerieflik naby 'n verskeidenheid aktiwiteite geleë, insluitend die Blue Route Mall, Tokai Boomkwekery en die Tokai-woudswaai.

Die kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte bed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Elke en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis, sitarea en 'n privaat stoep. Die kombuis is met 'n broodrooster, mikrogolfoond, ketel, stoof, oond en 'n yskas toegerus. Daar is 'n dubbelmotorhuis wat na 'n aparte ingang lei.

Gaste het toegang tot gratis WiFi, sekere DStv-kanale, veilige parkeerplek, 'n swembad en braaigeriewe op die perseel.

Aktiwiteite in die omgewing sluit fietsry, bergfietsry, stap, begeleide staptogte en voëlkyk in.

Daar is 3 vername wynlandgoedere in die omgewing naamlik Steenberg, Uitsig en Buitenverwachting. Al hierdie plekke is net 5 minute weg en die Groote Constantia Geskiedkundige Wynlandgoed is net 15 minute vanaf die verblyf.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Genie J
Gesin met tieners
5.0
I would recommend to anyone looking for a central booking with comfort! We loved the stay, from the moment we walked into our accommoda...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Robert B
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic. Fantastic, really enjoyed it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Rina E
Saam met vriende
5.0
Stil en rustig. Fantasties. Dankie vir die bederfie in die yskas. Mike was baie behulpsaam en vriendelik. Ons gasheer was voortdurend in kommunikasie ...
Sien meer
Mrt 2025
Pieter D
Gesin met tieners
5.0
Home away from home. Baie oulike weg gestekte oase. Ons het soos konings geslaap en dit gee jou 'n home away from home gevoel. Die swembad is so groot...
Sien meer
Feb 2025
Vanessa L
5.0
Overall a good stay. Thank you. The communication and welcome were good. There were basic grocery items provided that we didn't expect....
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

David Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 27

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 24 Birchwood Lane, Tokai, 7945, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pool Side Garden Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 995
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 995
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 995
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Birchwood Lane, Tokai, 7945, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf7af3bf66361aaad2eb7d6bcbd15bad312b33057cc6f951e6a5af47c89f0d83f167c0e0baa9741348a15e3ddc351e75d5e6e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 995 per nag (plek vir 6) 19 5 1 5 24 Birchwood Lane Tokai 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0612807 18.4422096

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang