Successfully reported
+30

Poolestreet 18

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 2 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Poole Street, L'Agulhas, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 R2 250 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Poolestreet 18 is 'n pragtige en moderne selfsorghuis in L'Agulhas en spog met skilderagtige uitsigte oor die omliggende berge en verre see.

Dié luukse huis het slaapplek vir 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, 'n TV en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. 'n Stort, wasbak en toilet is beskikbaar in die tweede badkamer.

Die hoofleefarea het 'n asemrowende gemeubileerde oopplan-ontwerp met 'n kombuis, sitkamer en eetarea. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser en 'n wasmasjien is beskikbaar.

Van die kombuis af lei 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank en 'n TV met DStv-toegang, gaste moet net hul eie dekodeerder en slimkaart saambring. Die eetarea het 'n etenstafel waar almal hul maaltye saam kan geniet terwyl hulle braai. Deur die skuifdeure is daar 'n groot balkon waar gaste die uitsigte ten volle kan bewonder.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Sanelle Geverifieer

Eiendomme 40

Resensies 79

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 18 Poole Street, L'Agulhas, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Poolestreet 18 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
R 2 500 R 2 250
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 500
R 2 500 R 2 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 500
R 2 500 R 2 250
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Poole Street, L'Agulhas, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd82d87ecfecbded089fbb3aeb3a91c262f3acecb3968ce90cc9ae77e079aa094bd71033e2046d000ab55343e87ade9aa7e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R2 250 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 18 Poole Street L'Agulhas 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.825081 20.009829
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang