Poplar Grove
- Kapasiteit: 38 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 75 Jennings Street, Magaliesburg, 1739, Gauteng
- Vanaf R400 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Poplar Grove is 'n troeteldiervriendelike kampplek langs die Magaliesburgrivier in Magaliesburg, en bied 'n rustige wegbreek aan gaste wat op soek is na 'n vakansie.
Staanplekke 1 en 2 is geskik vir sleepwa-tente, kampeerwaens en karavane, en het 'n braai en boma, sowel as betontafels en -banke. Staanplekke 3 en 4 is slegs geskik vir tentgebruik en het ook 'n braai en boma, betontafels en banke. Daar is geen parkeerplek by hierdie staanplekke nie, en voertuie moet in die aangewese parkeerarea parkeer word. Staanplekke 5, 6, 7, 8 en 9 is slegs geskik vir tentgebruik en het nie tafels, stoele of braaigeriewe nie. Gaste moet hul eie toerusting saambring. Die gemeenskaplike ablusiegeriewe word aangedryf deur gasgeisers en sonkragligte en het storte, toilette en wasbakke.
Die kampterrein beskik ook oor 'n glamping-kothuis met slaapplek vir 2, met 'n dubbelbed, beddegoed, eetgerei, breekware, 'n braai en boma, asook 'n tuin en betontafel met banke. Daar is geen privaat badkamer nie, maar dit is naby die gemeenskaplike ablusiegeriewe.
Die verblyf bied uitsigte op die berge en oor die woud, wat grens aan 'n rivier met 'n swemgat.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Janine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 75 Jennings Street, Magaliesburg, 1739, Gauteng
- Gaste dink Poplar Grove het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 38 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 75 Jennings Street, Magaliesburg, 1739, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang