Porcupine Peak Farm
Beskrywing
Hierdie kothuis is geskik vir 4 gaste en het 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit in 'n kombuisie, eetarea en sitarea in. Die eenheid het 'n braai-area en 'n stoep. Die kothuis is tussen twee kothuise geleë.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asseblief daarop dat alle kothuise streng rookvry is.
'n Opsionele houtvuur-warmbad is beskikbaar by die Mountain- en Watercolour-kothuise. Die tarief is R600 per nag en dit sluit die hout in wat nodig is om die bad lekker warm te hou, en daar is 'n minimum van twee nagte nodig. Om eksterne fooie te verminder, word die houtvuur-warmbad direk by die eiendom gereël en betaal en is dit nie ingesluit in hierdie verblyftariewe nie.
Vir groepbesprekings van meer as 8 gaste, is daar 'n ekstra koste per persoon teenoor die besprekingsfooi. (Nie terugbetaalbaar nie) Die administrasiefooi is 5% van die bespreking na die aangebode afslag, waar van toepassing.
Kinders onder die ouderdom van 3 bly gratis.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kothuis is geskik vir 4 gaste en het 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Ander geriewe in die kamer sluit in 'n kombuisie, eetarea, sitarea, kaggel en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die eenheid het ook 'n braai-area, stoep en 'n privaat ingang. 'n Houtvuuwarmbad kan bespreek word teen 'n ekstra koste.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asseblief daarop dat alle kothuise streng rookvry is.
'n Opsionele houtvuur-warmbad is beskikbaar by die Mountain- en Watercolour-kothuise. Die tarief is R600 per nag en dit sluit die hout in wat nodig is om die bad lekker warm te hou, en daar is 'n minimum van twee nagte nodig. Om eksterne fooie te verminder, word die houtvuur-warmbad direk by die eiendom gereël en betaal en is dit nie ingesluit in hierdie verblyftariewe nie.
Vir groepbesprekings van meer as 8 gaste, is daar 'n ekstra koste per persoon teenoor die besprekingsfooi. (Nie terugbetaalbaar nie) Die administrasiefooi is 5% van die bespreking na die aangebode afslag, waar van toepassing.
Kinders onder die ouderdom van 3 bly gratis.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Sandstone Cottage bied slaapplek vir 2 gaste en die ruim slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Hierdie kothuis het 'n volledig toegeruste kombuis met 'n oond, gasstoof, mikrogolfoond en yskas met vrieskas. Daar is 'n eetarea en sitarea met 'n binnenshuise kaggel en dit is ook toegerus met 'n braai-area, patio en sy eie ingang.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asseblief daarop dat alle kothuise streng rookvry is.
'n Opsionele houtvuur-warmbad is beskikbaar by die Mountain- en Watercolour-kothuise. Die tarief is R600 per nag en dit sluit die hout in wat nodig is om die bad lekker warm te hou, en daar is 'n minimum van twee nagte nodig. Om eksterne fooie te verminder, word die houtvuur-warmbad direk by die eiendom gereël en betaal en is dit nie ingesluit in hierdie verblyftariewe nie.
Vir groepbesprekings van meer as 8 gaste, is daar 'n ekstra koste per persoon teenoor die besprekingsfooi. (Nie terugbetaalbaar nie) Die administrasiefooi is 5% van die bespreking na die aangebode afslag, waar van toepassing.
Kinders onder die ouderdom van 3 bly gratis.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kothuis is geskik vir 2 gaste en het 'n ekstra lang dubbelbed en die badkamer het 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit in 'n kombuisie, eetarea, kaggel, tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid het 'n braai-area, stoep en in die somer as 'n swembadjie ingespan kan word.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asseblief daarop dat alle kothuise streng rookvry is.
'n Opsionele houtvuur-warmbad is beskikbaar by die Mountain- en Watercolour-kothuise. Die tarief is R600 per nag en dit sluit die hout in wat nodig is om die bad lekker warm te hou, en daar is 'n minimum van twee nagte nodig. Om eksterne fooie te verminder, word die houtvuur-warmbad direk by die eiendom gereël en betaal en is dit nie ingesluit in hierdie verblyftariewe nie.
Vir groepbesprekings van meer as 8 gaste, is daar 'n ekstra koste per persoon teenoor die besprekingsfooi. (Nie terugbetaalbaar nie) Die administrasiefooi is 5% van die bespreking na die aangebode afslag, waar van toepassing.
Kinders onder die ouderdom van 3 bly gratis.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie privaat kothuis is onhafhanklik van die tradisionele kragnetwerk en maak van sonkrag en gas gebruik. Die kombuis het 'n gasstoof en yskas met 'n klein vrieskassie en is volledig toegerus. Die kothuis is oopplan 'n kort leer lei na 'n oopplan-solderarea met 2 enkelbeddens. Daar is 'n fantastiese uitsig vanaf die koningingrootte-bed onder. Daar is 'n binnenshuise kaggel om die kothuis lekker knus te hou. Buite is daar 'n onderdakstoep met 'n braai-area en sitplek. Daar is ook staproetes om te verken. Die kothuis bied rus en vrede en is perfek vir 'n naweekwegbreek.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
1 x Dubbelbed
2 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asseblief daarop dat alle kothuise streng rookvry is.
'n Opsionele houtvuur-warmbad is beskikbaar by die Mountain- en Watercolour-kothuise. Die tarief is R600 per nag en dit sluit die hout in wat nodig is om die bad lekker warm te hou, en daar is 'n minimum van twee nagte nodig. Om eksterne fooie te verminder, word die houtvuur-warmbad direk by die eiendom gereël en betaal en is dit nie ingesluit in hierdie verblyftariewe nie.
Vir groepbesprekings van meer as 8 gaste, is daar 'n ekstra koste per persoon teenoor die besprekingsfooi. (Nie terugbetaalbaar nie) Die administrasiefooi is 5% van die bespreking na die aangebode afslag, waar van toepassing.
Kinders onder die ouderdom van 3 bly gratis.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Drie kothuise saam vorm dié kothuis. Daar is 5 slaapkamers en 3 badkamers. Dit is ideaal vir groter gesinne of 'n groep vriende. Dit is geskik vir 8 tot 10 gaste, afhangend van die beddens se opstel. Die kothuis bied 'n berguitsig en hier is 'n klimraam vir kinders voor die kothuis op die grasperk. Daar is 'n groot, draagbare plonspoel langs die kothuis, braai-areas en 'n stoep reg rondom die kothuis. 'n Houtvuuwarmbad kan bespreek word teen 'n ekstra koste.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asseblief daarop dat alle kothuise streng rookvry is.
'n Opsionele houtvuur-warmbad is beskikbaar by die Mountain- en Watercolour-kothuise. Die tarief is R600 per nag en dit sluit die hout in wat nodig is om die bad lekker warm te hou, en daar is 'n minimum van twee nagte nodig. Om eksterne fooie te verminder, word die houtvuur-warmbad direk by die eiendom gereël en betaal en is dit nie ingesluit in hierdie verblyftariewe nie.
Vir groepbesprekings van meer as 8 gaste, is daar 'n ekstra koste per persoon teenoor die besprekingsfooi. (Nie terugbetaalbaar nie) Die administrasiefooi is 5% van die bespreking na die aangebode afslag, waar van toepassing.
Kinders onder die ouderdom van 3 bly gratis.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Porcupine Peak Farm, Rooihoogtepas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang