Porcupine Peak Farm
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Porcupine Peak Farm, Rooihoogtepas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Vanaf R1 120 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Porcupine Peak Farm is geleë in die Montagu-distrik, Wes-Kaap, 'n gebied wat veral bekend is vir sy skilderagtige roetes, staproetes, wynproeë en ikoniese besienswaardighede. Die perfekte wegbreekplek vir diegene wat 'n eenvoudige en stil vakansie weg van die bruisende stadslewe soek.
Verblyf bestaan uit 6 eenhede, geskik vir tot 20 gaste. Die eenhede wat aangebied word, sluit in Die Bergkothuis, Die Sandsteenkothuis, Die Sonblik-kothuis, Die Waterverfkothuis, Die Rivierkothuis en Die Gesinskothuis. Alle kamers is gesellig en toegerus met gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n stort, 'n privaat ingang en 'n braai-area.
Geriewe op die perseel sluit in 'n labirint, staproetes, plek vir bergfietsry, opsionele houtvuur-warmbaddens wat by sommige van die kothuise geplaas is om as 'n plonspoel of Jacuzzi gebruik te word, veilige parkering en konferensiegeriewe.
Nabygeleë aktiwiteite/besienswaardighede sluit in trekkerritte, wildritte, voëlkyk, swem, stap, bergfietsry en alles wat die valleie van die Montagu-distrik bied.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Tatiana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 94
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Porcupine Peak Farm, Rooihoogtepas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Gaste dink Porcupine Peak Farm het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Porcupine Peak Farm, Rooihoogtepas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang