Successfully reported
+46

Port Elizabeth Self-catering Apartments

Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 127 Milner Avenue, Gqeberha (Port Elizabeth), 6230, Oos-Kaap
  • Vanaf R550 R495 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Port Elizabeth Self-catering Apartments is oorkant die waterweg met skilderagtige uitsigte oor die North End-meer, en net 800 m vanaf die hoofingang na Nelson Mandelabaai-stadion. Port Elizabeth Self-catering Apartments bied gerieflike verblyf in 15 selfsorg-eenhede.

Daar is 8 eenhede wat elkeen goed toegerus is met gemaklike beddens, beddegoed, 'n kombuisie en en suite-badkamer. Die kombuisies is toegerus vir selfsorg met tweeplaatstowe, ketels, mikrogolwe, eetgerei en breekware, en yskassies. Die en suite-badkamers het storte en die eenhede is toegerus met TV's met beperkte DStv-kanale en plaaslike kanale.

Toegang tot die eenhede word verkry deur 'n afstandbeheerhek. Dit is die ideale verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers, en sportliefhebbers kan selfs na die stadion stap om 'n rugby- of sokkerwedstryd te kyk.

Die eenhede is naby Summerstrand, Greenacres Winkelsentrum en Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe geleë. Gqeberha (Port Elizabeth) bied 'n verskeidenheid doendinge en besienswaardighede soos skilderagtige staproetes, 'n versameling historiese en kulturele ervarings, watersport, asook Oos-Kaapse wildreservate wat 'n entjie verder geleë is.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Goed

Netheid
3.6
Ligging
3.6
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.4
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Delmarie Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 158

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 127 Milner Avenue, Gqeberha (Port Elizabeth), 6230, Oos-Kaap
  • Gaste dink Port Elizabeth Self-catering Apartments het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
R 550 R 495
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R550
R 550 R 495
per nag, vir 2 mense
Vanaf R550
R 550 R 495
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 127 Milner Avenue, Gqeberha (Port Elizabeth), 6230, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRlMmE1ZWY4LTE3MzYtNDYwYi05NzgyLThjYjVhOTIwZjhiMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R550 nouVanaf R495 per nag, vir 2 mense 16 5 1 4 127 Milner Avenue Gqeberha (Port Elizabeth) 6230 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 09:00 -33.93125 25.59542

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang