Successfully reported

Port Indigo Carissa Apartment 1

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Eric M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lovely and clean. A lovely clean accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2025

Die kuierplek is amper waar die branders breek. Waar ander eenhede wat ons in bly nie noodwendig naby die see is nie, was ons nogal verbaas om letterlik van die stoep af 'n klipgooi ('n baie naby gooi) van die see af te wees. Ons kan die eenheid aanbeveel vir iemand wat 'n langer tyd by die see wil bly en net in en om die see aktiwiteite doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daphney G
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Okt 2024

Sal weer met 'n oogwink teruggaan. Uitstekende plek, sal hierdie plek enige tyd aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rika
Port Indigo Carissa Apartment 1
Baie dankie, Daphne. Sal julle weer enige tyd akkommodeer. Groete, Rika

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Rika Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 27

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 155 Kamp Street, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb938ec522a4d5a2c3517a361d72e4d974de1af648c141e60482ef236949502c26ac41106954924ce303c853f762512f56e78?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 155 Kamp Street Port Nolloth 8280 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.2850815 16.8796044

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang