Successfully reported

Port Indigo - Carissa Apartment 3

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
3.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Olivia M
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Des 2024

Great break away place, close to the beach or you can watch it from your room. Baie lekker met 'n view van die see, plekkie was gemaklik en baie ontspannend. Die shower is amazing! Beddens skoon en baie gemaklik, regtig niks om oor te kla nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Rika
Port Indigo - Carissa Apartment 3
Baie dankie, Olivia. Dit was 'n voorreg om jul te akkommodeer. Groete, Rika

Donovan C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Des 2024

Comfortable and well located. Enjoyable, would have been nice to have a shaded area for the car.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rika
Port Indigo - Carissa Apartment 3
Goeiedag Donovan, Dankie vir terugvoering. Jammer die rating vir skoonheid 1. Ons akkommodasie is super skoon. Enigiets wat julle opgetel het wat nie skoon was? Sal dit waardeer sodat ons aandag kan gee. Ons sal kyk na skaduwee vir die voertuie. Groete Rika

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Rika Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 27

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 155 Kamp Street, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe2cf1417f888feb22c039a4d78a7ce7600511ed93010e0ab79d420bf2baf57c81cb2f78e488d3ca15cc6776faef58e8a157?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 155 Kamp Street Port Nolloth 8280 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.2850815 16.8796044

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang