Successfully reported
+26

Port Wine Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Queen Street, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Port Wine Guesthouse is geleë in die mees gesogte straat in Calitzdorp, 'n dorp aan die westekant van die Klein Karoo in die Wes-Kaap. Dit is die ideale bestemming vir gaste wat 'n ontspanne wegbreek soek.

Die gastehuis bied verskeie luukse kamers wat elkeen slaapplek vir 2 gaste bied. Elke kamer beskik oor 'n privaat en suite-badkamer met 'n stort, asook geriewe soos tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging en WiFi-toegang.

Port Wine Guesthouse bied 'n B&B, met 'n vars voorbereide en gebakte spesiale driegang-ontbytspyskaart. Die gastehuis is ook beskikbaar as 'n venue vir troues en funksies.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Silvia G
Saam met lewensmaat
5.0
See above! It has been excellent! The host has been marvellous too!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Peter I
5.0
Very pleasant. Overnight and a visit to Boplaas.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Chris W
Saam met lewensmaat
5.0
En dit kom met 'n heerlike ontbyt. Baie dankie aan Marlene en Steve vir 'n baie aangename verblyf en wys van die omgewing.
Feb 2025
Deon R
5.0
Beste plek en mense wat ek in jare by 'gebly' het. Nou kyk, ek wou eintlik net Oudtshoorn toe omdat ouma/oupa daar gebly het, so wou gaan kyk toe ek a...
Sien meer
Jan 2025
Mike L
Saam met lewensmaat
4.4
Very good. Friendly service, large room, splendid breakfast. The guesthouse is within easy walking distance from De Krans and Boplaas w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Danieke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 7 Queen Street, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Gaste dink Port Wine Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Queen Street, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e556d2c8ac6aaf2c564b8ad1be9bddda59f5c7b810ec621e943985409d26076e55b04d06efa1e2d9994400709f58cdcf791?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 7 Queen Street Calitzdorp 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.5351358 21.6856212
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang