Porta Salutis
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ferry Point Road, Agate Teracce, Port St Johns, 5120, Oos-Kaap
- Vanaf R3 800 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Porta Salutis bied selfsorg-vakansieverblyf in Agate Teracce in Port St. Johns. Dit is die ideale opsie vir 'n gesinswegbreek aan die Wildekus, aangesien dit stapafstand vanaf die strand is en met 'n lieflike see-uitsig spog.
Dié verblyf bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en bad- en stortgeriewe is in die huis beskikbaar. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Daar is ook 'n etenstafel.
Skuifdeure lei na 'n onderdakstoep met 'n buite-etenstafel, ingeboude braai en 'n see-uitsig. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Ben Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 14
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Ferry Point Road, Agate Teracce, Port St Johns, 5120, Oos-Kaap
- Gaste dink Porta Salutis het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ferry Point Road, Agate Teracce, Port St Johns, 5120, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang