Porterhouse Eleven
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Porter Street, Ceres, 6835, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Porterhouse Eleven is 'n 3 ster-gastehuis in 'n stil en veilige area in Ceres wat asemrowende uitsigte op die berge bied en is naby die middedorp en restaurante.
Die gastehuis beskik oor 6 ruim en suite-kamers wat elkeen 'n TV met sekere DStv-kanale, elektriese komberse, 'n plafonwaaier, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe het. Daar is 6 kamers met lugversorging en 2 kamers wat vir selfsorg toegerus het.
Die gastehuis spog met 'n pragtige tuin en 'n plonspoel. Daar is veilige parkeerplek op die perseel agter 'n afstandbeheerde hek.
Nabygeleë doendinge sluit voetslaan, voëlkyk, bergklim, 4x4, visvang, bergfietsry en gholf in. Daar is vrugteplase en dit sneeu in die winter.
'n Heerlike ontbyt is ingesluit in die tarief.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Tiaan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 43
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 11 Porter Street, Ceres, 6835, Wes-Kaap
- Gaste dink Porterhouse Eleven het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Porter Street, Ceres, 6835, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang