Pot & Gieter Guest House
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vlei Street, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
- Vanaf R1 520 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Pot & Gieter Gastehuis is 'n opgeknapte skuur wat in die pragtige vleilande van Wakkerstroom geleë is. Hierdie unieke verblyf is ideaal vir 'n naweekwegbreek, of vir gaste wat 'n kwaliteit oornagplek op pad kus toe benodig.
Dit beskik oor 'n oopplan-uitleg met 2 dubbelbeddens, slaapplek vir 4 gaste op 'n slag. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof en mini-oond, 'n yskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Dit het oorgenoeg, gemaklike sitplek waar gaste kan ontspan na 'n dag op die pad.
Braaigeriewe is ook beskikbaar en gaste kan heerlik saam 'n maaltyd voorberei met die sonsondergang in die agtergrond.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Neem asseblief kennis dat die eienaars 'n perd op die perseel het.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lizet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 86
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Vlei Street, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
- Gaste dink Pot & Gieter Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vlei Street, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang