Successfully reported
+43

Stay@Goudyn

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goudyn Road, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 320 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Stay@Goudyn bied bekoorlike selfsorgverblyf ongeveer 3 km vanaf Rawsonville, 'n oulike plattelandse dorpie.

Die Plaashuis bied slaapplek vir 12 gaste in 5 slaapkamers en is gemeubileer met 2 koninggrootte beddens, 'n koningingrootte bed, 2 enkelbeddens en 2 stapelbeddens. Daar is 3 badkamers.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer en 'n kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die kombuis het 'n opwaskamer met 'n mikrogolfoond, 'n skottelgoedwasser, 'n tuimeldroër en 'n wasmasjien. Die sitkamer is gemeubileer met 'n gemaklike sitkamerstel, 'n koffietafel, 'n ingeboude braai en 'n gasstoof. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea maak oop na die buite-onthaalarea en bied asemrowende uitsigte oor die berge en wynplase. Die patio beskik oor 'n swembad, 'n eetarea en 'n vrystaande braai.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Leandra Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Goudyn Road, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
  • Gaste dink Stay@Goudyn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 320
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 320
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 4 320
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goudyn Road, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb69222fb296a61ff147ae1fa01eb875a97a0a6beaa9d4762221742e97bbab3462526d5e5acf7b3746f50d3508a6aa67f7910?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 320 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 Goudyn Road Rawsonville 6845 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.699685287017 19.30889002943

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang