Quaint Cottage
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 267 Piet Retief Street, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Quaint Cottage is 'n knus tuinwoonstel met 'n privaat ingang op 'n apart gehuurde vakansie-eiendom in die hartjie van Sandbaai, net buite Hermanus. Dit kan 'n goeie opsie wees vir 'n paartjie wat 'n rustige wegbreek soek.
Dié woonstel het gemaklike slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof, yskassie, mikrogolf, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met Netflix. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Hierdie leefarea maak oop op 'n privaat houtdek met buitesitplek en braaigeriewe. Vir diegene wat van die strand af terugkeer, is 'n buitestort ook beskikbaar om af te spoel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 267 Piet Retief Street, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Quaint Cottage het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 267 Piet Retief Street, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang