Successfully reported
+66

Pottie's House and Flat in Arniston

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Main Road, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Pottie's House and Flat in Arniston is gerieflik gemeubileerde selfsorgverblyf vir vriende en familie.

Gaste kan die Pottie's House met 8 slaapplekke of die Pottie's Flat met 4 slaapplekke bespreek. Die Pottie's House met slaapplek vir 8 het 4 slaapkamers wat die gebruik van 2 badkamers deel, en die Pottie's Flat met slaapplek vir 4 bestaan uit 2 en suite-slaapkamers wat met dubbelbeddens en enkelbeddens ingerig is.

Gerieflikheidshalwe word beddegoed voorsien, en elkeen van die eenhede het 'n slim-TV sodat gaste Netflix met hul eie rekening kan stroom. Buitelugbraaigeriewe is beskikbaar vir albei eenhede, en troeteldiere is welkom mits dit vooraf gereël word. Gebruik van die motorhuis is nie by die huur ingesluit nie. Wi-Fi is ook beskikbaar.

Let asseblief daarop dat Pottie's House en Pottie's Flat op dieselfde perseel geleë is, en albei eenhede is beskikbaar vir huur.

Gaste kan op die lieflike strande ontspan, en Arniston bied verskeie restaurante en doendinge soos restaurante, lieflike strande, swem, fietsry, perdry, bergfiets- en voetslaanroetes, visvanggeleenthede, walviskyk, duik tussen die wrakke wat op die kus, en meer. Gaste kan ook die spa by die Arniston Hotel en die Waenhuiskransgrot besoek.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.3
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Cornel Geverifieer

Eiendomme 41

Resensies 156

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 20 Main Road, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pottie's House and Flat in Arniston het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Main Road, Arniston, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae1f6b3af2235a2801a5fc343e0fa3d17b059e3f89602a338734baf71918b5a7c63ce08d879c134579a08b98ab46f7f05ddf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 20 Main Road Arniston 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.665866 20.227678
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang