Praia Longa 16
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: ERF 417, Section 16, Langstrand, Namibia, Erongo
- Vanaf R1 222 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Praia Longa 16 is 'n gemaklike gesinseenheid in Praia Longa, Langstrand, en bied gratis WiFi, DStv en 'n binnenshuise braai, wat dit ideaal maak vir bekostigbare vakansiewegbreke.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n sentraal geleë eetkamertafel met stoele. Dit strek tot by die sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Daar is ook 'n binnenshuise braai-area.
Dit is gerieflik naby die strand geleë en bied 'n rustige omgewing vir gesinne om te ontspan en hul verblyf te geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Lilly Geverifieer
Eiendomme 16
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- ERF 417, Section 16, Langstrand, Namibia, Erongo
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: ERF 417, Section 16, Langstrand, Namibia, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang