Praslin 4
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 2442 Marine Drive, Ramsgate Beach, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
- Vanaf R885 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Praslin 4 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Ramsgate Beach, Margate. Net 'n kort entjie van die strand af en ideaal geleë naby plaaslike winkels, restaurante en gewilde besienswaardighede, is dit die perfekte basis vir gesinne of klein groepies wat die lewendige Suidkus wil verken.
Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens bevat. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Linne word voorsien; gaste moet egter hul eie handdoeke saambring.
Die eenheid sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en skottelgoedwasser. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is ook in 'n aparte area beskikbaar. Die sitkamer en eetkamer bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan en sluit 'n platskerm-TV in.
Die leefarea maak oop na 'n oordekte patio met buitesitplek. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en gedeelde braaigeriewe met buitesitplek, asook veilige parkeerplek vir 1 voertuig binne die kompleks.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 735
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 2442 Marine Drive, Ramsgate Beach, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Praslin 4 het ’n goeie ligging
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 2442 Marine Drive, Ramsgate Beach, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang