Successfully reported
+45

Premier Express Inn George

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 100 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 123 York Street, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 240 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Premier Express Inn George bied B&B en is in die middel van die historiese George geleë. Die hotel dien as die ideale basis vanwaar die dorp en die omliggende besienswaardighede in hierdie deel van die Tuinroete verken kan word.

Verblyf by Premier Express Inn George bestaan uit gerieflike en individueel versierde kamers. Elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer en geriewe soos lugversorging, 'n goed beligte lessenaar, 'n TV met veeltalige kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, en die opsie van 'n yskassie.

'n Ontbytbuffet word in die eetkamer bedien, waar gaste ook ander heerlike etes kan bestel. Die hotel bied gratis WiFi-internettoegang, 'n netjiese, gemaklike kroeg, 'n gastesitkamer en konferensiegeriewe wat te huur is. Openbare parkeerplek is ook beskikbaar.

Premier Express Inn George is gerieflik geleë naby die George Museum, winkels, banke en restaurante, asook gholfbane. Boonop is dit ongeveer 10,5 km vanaf George Lughawe. Victoriabaai, 'n gewilde plaaslike branderplankryplek, is sowat 11 km ver.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Sjianette G
Gesin met tieners
5.0
Friendly, comfortable, value for money. From the moment we entered the doors, we were welcomed by friendly, helpful staff. Our room and...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Pieter K
Saam met lewensmaat
5.0
Baie goeie ervaring. Baie lekker gebly. Diens is uitstekend.
Apr 2025
Danie V
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasties, skoon, veilig, sentraal en sommer net wonderlik. Ons het 'n wonderlike tyd in George gehad en deel daarvan was die verblyf wat ons gekies ...
Sien meer
Apr 2025
Naomi E
Saam met vriende
5.0
Ontspanne, rustig. Het so tuis gevoel. Heerlike verblyf. Sal vir seker weer kom!
Jan 2025
Anton D
5.0
Great. Baie lekker gebly en reelings puik.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 24

Resensies 268

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 123 York Street, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Premier Express Inn George het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 240
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 240
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 240
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 100 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 123 York Street, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9dc3a07d06419ea45e5ace00ec7784b19dc3484b1981f2afc1059d12ef4ed9e8295b74e3d8206ee82831e7b3cc3b829176a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 240 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 123 York Street George 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 11:00 -33.9561412 22.4575487

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang