Successfully reported
+49

Premier Hotel Himeville Arms

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arbuckle Street, Himeville, 3256, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 180 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Premier Hotel Himeville Arms bied B&B en is in die klein dorpie Himeville geleë. Die hotel is 'n ideale en gerieflike oornagplek vir gaste wat deur die dorp gaan.

Verblyf by Premier Hotel Himeville Arms bestaan uit verskeie individueel versierde kamers wat elkeen met gemaklike beddens ingerig is. Hierdie kamers is ingerig met óf 'n dubbelbed óf 2 enkelbeddens, en elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad, wasbak en toilet. Boonop het elke kamer verwarmingspanele, 'n kluis in die kamer om waardevolle items te stoor, en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ontbyt en ander heerlike maaltye word in die eetkamer bedien, waar gaste ook 'n verskeidenheid goeie wyne en skemerkelkies by die kroeg kan geniet. Die hotel beskik oor 'n swembad, sowel as 'n spa wat 'n verskeidenheid ontspanningsbehandelings bied.

Vir korporatiewe reisigers is uitstekende konferensiegeriewe beskikbaar, en die hotel kan troues, spanbou en ander geleenthede reël.

'n Verskeidenheid doendinge kan vir gaste gereël word. Premier Hotel Himeville Arms is die ideale basis vanwaar jy die verskeie besienswaardighede wat in hierdie deel van die Drakensberg-streek gebied word, verken.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Spa
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.1
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Jenny F
Saam met lewensmaat
5.0
Good location, clean, comfy and good service. We enjoyed our honeymoon in Himeville, using it as a base to travel to Underberg and the ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Andries B
Besigheidsreis
4.8
Awesome and great. The stay was very good and nice, but the shower was not working, which was not a great issue as there was a bath. Bu...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Goitsemang M
Saam met lewensmaat
4.6
Comfortable. It was good and comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Mapuleng G
Saam met lewensmaat
4.4
Alright. The place is beautiful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Romaine B
Saam met lewensmaat
4.4
Very convenient and comfortable bed for a one night stay. Exceptional check-in by friendly staff at the front desk.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 24

Resensies 268

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Arbuckle Street, Himeville, 3256, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Premier Hotel Himeville Arms het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 180
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 180
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 180
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arbuckle Street, Himeville, 3256, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc3f3b7a8a883b0962913f7c0e4f3c3215c38485c2b1811db742dbf21ad59e55d326c1ab6eb3208438e507ef66c2e19b41d20?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 180 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 Arbuckle Street Himeville 3256 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.748654107114 29.512103050538

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang