Premier Hotel Himeville Arms
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 48 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Arbuckle Street, Himeville, 3256, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 180 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die Premier Hotel Himeville Arms bied B&B-verblyf in Himeville. Dis ideaal vir gaste wat wil op soek is na 'n gerieflike plek om te ontspan of op reis is.
Verblyf by Premier Hotel Himeville Arms word in smaakvol versierde kamers gebied, wat elk 'n gemaklike bed het. Die kamers beskik oor 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n storte of bad, wasbak en 'n toilet. Die geriewe in elke kamer sluit 'n paneelverwarmer, 'n kluis en koffie- en teemaakgeriewe in.
Ontbyt en ander smullekker maaltye word in die eetkamer bedien waar gaste ook 'n verskeidenheid goeie wyne en skemerkelkies kan geniet. Die hotel het ook 'n swembad en 'n spa.
Daar is uitstekende konferensiegeriewe vir sakereisigers. Verder kan troues, spanbousessies en ander geleenthede ook gereël word.
'n Groot verskeidenheid aktiwiteite kan vir gaste in die omgewing gereël word. Premier Hotel Himeville Arms is die ideale basis vanwaar al die besienswaardighede in die Drakensberg-streek verken kan word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 24
Resensies 268
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Arbuckle Street, Himeville, 3256, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Premier Hotel Himeville Arms het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 48 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Arbuckle Street, Himeville, 3256, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang