Successfully reported

Premier Hotel Pretoria

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.9
Diens
3.8
Veiligheid
4.4
Rene P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Fantasties! Ons verblyf was fantasties, die personeel was vriendelik en behulpsaam, en die kos en atmosfeer was gesellig en smaakvol.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ashley K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Amazing. The staff was lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie lekker. Baie lekker gebly. Diens was baie goed. Kamer se aircon het nie gewerk nie en hulle het nie twee keer gedink om ons te skuif na 'n kamer wat se aircon gewerk het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawie R
1 nag Gesin met tieners
4.6
Aug 2025

Heel lekker gewees. Die inboektyd was vir 15:00. Na 'n 45 min se gewag vir ons kamer (en 'n klomp ander gaste s'n) wat eers gereedgemaak moes word, kon ons inboek. Geen water of tee-stasie, maar dit is daar geplaas nadat ons laatnag teruggekeer het. Verder was alles baie lekker gewees.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul Stefaans L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2025

Good. Good. The only problem I have is the nightclub/tavern neighbouring the hotel.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations
Premier Hotel Pretoria
Good day Paul, Thank you for the feedback. Kind regards, Maria

Simon F
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2025

Short and sweet. Upon arrival, we were asked to send proof of payment to the reception email address. Apparently, the website had not confirmed this with the hotel, or had not paid them. We booked on the Wednesday before arriving on the Saturday. When the sent email did not appear in the reception's email folder, they called us in the room and asked us to come down and resend it in front of them. Both copies of the sent proof of payment (the booking confirmation) magically appeared in the inbox. (Maybe hit refresh?). Nothing like being made to feel like a criminal upon arrival at a hotel.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Kgoroshi M
1 nag
4.0
Mei 2025

Simplistic stay. It was just normal. Nothing out of the ordinary.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Corne V
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Sep 2025

Not a very nice location. Very pleasant. Friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Conrad V
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Aug 2025

Dit was redelik en ok vir die een aand, maar sal nie weer daar oornag nie. Die ontvangs geskakel van uit kamer was baie swak. Dié foon was in my oor neergesit. Vloer en kaste was baie vuil. Meubels in eenheid hang skeef, soos bv. die laaie. Die kar was nie uitgekan toe ons vertrek het nie. Geen lig beskikbaar bo spieeltafel nie; beligting oor die algemeen nie baie goed nie.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Lawrence O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Aug 2025

Average. Staff not informed. No fridge in the room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 24

Resensies 268

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 1 710
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 710
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 710
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 214 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 573 Kerk Street, Arcadia, Pretoria, 0028, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0860e76daf376d28e85028f347c71f527d707de9d30914e67aeea201e832dfeea4177abf9b62cd61ca1d10ae972bd699ae3f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 710 per nag, vir 2 mense 19 5 1 4 573 Kerk Street Arcadia 0028 Gauteng 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -25.745264983422 28.207503110079
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang