Successfully reported

Premier Resort Mpongo Private Game Reserve

Wildsplaas

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Madelein L
1 nag Saam met lewensmaat
1.8
Jan 2025

Slegte ondervinding. Het nie eers daar oornag. Die pad na die lodge is vol slaggate en met aankoms by die ontvangs lyk die plek onnet en nie baie skoon nie. Die ontvangs het ons ook ingelig dat jy nie met jou eie voertuig kan wild besigtig nie. Eienaar het my wel vir 3 uit 4 nagte terugbetaal.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Gloudine S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2022

Dit was absoluut fantasties. Die personeel is ongelooflik vriendelik dog professioneel. Hulle het ons op die hande gedra. Die game drive was ook baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kirk O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Heerlik gekuier. Kos uitstekend. Goeie verblyf. Vriendelike en behulpsame personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cherlene E
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2018

Fantasties en ongelooflik mooi. Van dag een, vandat ons bespreek het, tot die dag wat ons moes huis toe gaan, was die diens, die mense en die omgewing net puik, asemrowend en alles die moeite werd. Ons sal definitief weer gaan. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie B
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Jul 2015

Ongelooflike ligging, maar benodig dringend onderhoud. Fantastiese ligging, goeie kos en ongelooflike hulpvaardige personeel, maar die eenhede kort dringend basiese onderhoud. Hou ook nie van die idee van leeus in hokke nie, maar dit is 'n persoonlike ding.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 24

Resensies 268

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 1 810
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 810
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 810
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 68 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Macleantown District, N6 National Road, East London, 5202, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6eb409341fcf159a2decd757ca786eb5268af4156476718513943ed29196133b58692d357b4a2adb2b52c23e3209ccb54ae9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 810 per nag, vir 2 mense 5 5 1 4 Macleantown District N6 National Road 5202 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -32.852970869317 27.744182944225
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang