Successfully reported
+36

Premier Splendid Inn Bayshore

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 184 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 The Gully Street, Meer-En-See, Richards Bay, 3901, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 580 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Premier Splendid Inn Bayshore bied B&B en is in Richardsbaai geleë. Die hotel is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspannings- of korporatiewe basis vanwaar hulle die omliggende besienswaardighede kan verken.

Verblyf by Premier Splendid Inn Bayshore beskik oor 102 kamers. Hierdie kamers is ingerig met óf 'n dubbelbed, 'n koninggrootte-bed óf 2 enkelbeddens, en elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer. Verder bevat elke kamer lugversorging, 'n werkstasie, 'n telefoon, 'n kluis om waardevolle besittings te stoor, 'n TV vir mediavermaak, en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ontbyt word in die restaurant bedien, waar ander smullekker disse ook bestel kan word. Die hotel bied gratis WiFi-internettoegang, 'n kroegarea, 'n swembad, en konferensie- en vergaderlokale te huur vir verskeie geleenthede en spesiale geleenthede.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

3.2/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
1.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 24

Resensies 268

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 4 The Gully Street, Meer-En-See, Richards Bay, 3901, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Premier Splendid Inn Bayshore het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 580
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 580
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 580
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 184 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 The Gully Street, Meer-En-See, Richards Bay, 3901, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa7e79bbc71212ea2a4e4e555eefb27f775124a352a33e697bc078b6332d04b3cfb2ba24aac39f9a15ff548ae945e9cf6c04d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 580 per nag, vir 2 mense 1 5 1 4 4 The Gully Street Meer-En-See 3901 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.79128217088 32.0932946

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang