Successfully reported

Premier Splendid Inn Bloemfontein

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.3
Veiligheid
4.1
Ntombizodwa M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2025

Fair. Stay was good. Could improve on having a fridge in the room. Our remote for the TV wasn't working and they said they don't give extra batteries, so we had to interchange the batteries, which was annoying.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gerhard V
1 nag Saam met lewensmaat
1.0
Mei 2025

Sal definitief nie weer daar tuisgaan. Kamer het nie spyskaart vir kamerdiens gehad, geen verduideliking van hoe lugreling werk nie, lugreling het geraas en kon nie gebruik word nie. Geen uiteensetting van kanale op TV. Moes by ontvangs gaan vra of iemand ons kan bedien vir aandete aangesien niemand beskikbaar was om bestelling te neem. Verskoning was dat daar slegs een kelner op diens is en besig was met kamerdiens. Geen WiFi in kamers. Verskoning, dit gee probleme. By ontbyt het van die geregte ontbreek en is eers heelwat later aangevul, toe gaste amper klaar was met hul ontbyt. Ontbyt was onsmaaklik en totaal oorprys vir gehalte wat ontvang is.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Bonolo M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

I had the most comfortable and luxurious stay with Premier Splendid Inn. The underground parking was very troublesome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lisa J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Very friendly staff. Very helpful and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefan M
1 nag Saam met vriende
4.8
Jul 2022

Uiters vriendelike en behulpsame personeel. Ontbyt was nie waarde vir geld nie, maar andersins 5/5.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Conrad K
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2022

Gemaklik, goed geleë baie professioneel. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marike D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2022

Baie netjies, skoon & vriendlike personeel. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 24

Resensies 268

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 1 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 176 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 85 Zastron Street, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc4f3dfaed6964eeea4435b6018b7bbdf639a79d9df4599710497bed15905415ecd324a2d23bfa0bb039d742482f5908cdd57?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 2 mense 7 5 1 4 85 Zastron Street Bloemfontein 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.11302 26.21845
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang