Premier Splendid Inn Bloemfontein
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 176 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 85 Zastron Street, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
- Vanaf R1 650 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Premier Splendid Inn Bloemfontein bied B&B-verblyf in Bloemfontein se middestad. Die hotel is ideaal vir 'n sake- of vakansieverblyf.
Premier Splendid Inn Bloemfontein het 88 individueel versierde kamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en geriewe soos lugversorging, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n haardroër, 'n kluis en koffie- en teemaakgeriewe.
Ontbyt word in die restaurant bedien, waar ander stewige maaltye teen ekstra koste bestel kan word. Kamerdiens is ook beskikbaar. Verder bied die hotel gratis WiFi, 'n gastesitkamer en konferensiegeriewe om te huur. Veilige parkeerplek met 24 uur-sekuriteit is ook beskikbaar.
Premier Splendid Inn Bloemfontein is ideaal geleë, ongeveer 10 km van Bram Fischer Internasionale Lughawe af en lekker naby die SARS-kantoor, sportstadions, bekende skole en historiese en kulturele besienswaardighede.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 24
Resensies 268
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 85 Zastron Street, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
- Gaste dink Premier Splendid Inn Bloemfontein het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 176 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 85 Zastron Street, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang