Successfully reported

Premiere Gastehuis

Gastehuis

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 125 resensies

Goed

Netheid
4.2
Ligging
3.6
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.1
Martha N
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Excellent. I enjoyed my stay, and the service was excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elbie E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Beste oor ag plek oppad Kaap toe. Was baie rustig en stil, ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dhavendran M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

It was a pleasant and enjoyable stay. It was a pleasant stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abel Jacobus G
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2025

Very good. Very comfortable and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Zanele S
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Apr 2025

Will consider staying for longer next time. Although our stay was short, Martin ensured that all our special requests were met. The only thing that we didn't have in our room was a microwave.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan H
1 nag Besigheidsreis
4.2
Apr 2025

Waarde vir die fooi. Skoon en netjies. Geriewe is basies. TV kanale is beperk en sal net aanslag vind vir 'n klein groep gaste.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag
4.0
Feb 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag
3.6
Feb 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Cecilia J
1 nag Saam met vriende
2.0
Jan 2025

Nie wat ek verwag het nie. Kamers was gerieflik, maar plek was stowwerig en nie mooi skoon gemaak nie.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Jacobus S
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Lekker geslaap danksy julle. Mooi en netjiese kamer, geen probleem om 03:30 in die oggend in te kom nie. (Onthou om vooraf te reël, mense. Hou die diensleweraars ingedagte as u nie die amptelike inkloktye kan haal nie). Ontbyt is beskikbaar vir diegene wat betyds opstaan en belangstel. Ek was nie betyds op nie. Die plekkie is in 'n stil gedeelte van Bloemfontein geleë, goed vir 'n goeie nagrus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Anné-Lize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 125

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf R1 100
R 1 100 R 935
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 100
R 1 100 R 935
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 100
R 1 100 R 935
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Nauhaus Street, Brandwag, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb94246e3fc38386c7cd09796f126ba6f3e35376f1998f533a08e15edd0777cb5651bcf0bf6e9d967675eb1e7285ed5fee190?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R935 per nag, vir 2 mense 125 5 1 4 4 Nauhaus Street Brandwag 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.099834690565 26.193269044161
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang