Successfully reported

Pretklop Safari Lodge

Wildsplaas
Cuanza
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die oopplan-eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 'n privaat badkamer met 'n stort en 'n toilet. Daar is ook 'n buitestort. Die kombuis is met 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eenheid werk met sonkrag en gasgeisers vir warm water. Die eenheid is nie omhein nie en daar is 'n boma waar gaste onder die sterre kan braai.

Oorsig van kamer/eenheid
0 Slaapkamers 1 Badkamer

Leefarea

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Volledige kombuis
Kombuisie
Braai
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
Boeke en leesstof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die Pretklop Wildboerdery-eenhede is nie omhein nie en werk met sonkrag.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eland
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n slaapkamer en 'n kombuis. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, daar is 2 enkelbeddens in die eenheid en die badkamer het 'n stort en 'n toilet. Daar is ook 'n buitestort. Die kombuis is met 'n gasstoof, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eenheid werk met sonkrag en gasgeisers vir warm water. Die eenheid is nie omhein nie en daar is 'n boma waar gaste onder die sterre kan braai.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Kombuisie
Braai
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die Pretklop Wildboerdery-eenhede is nie omhein nie en werk met sonkrag.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the the R510, Blinkwater Farm, Thabazimbi, 0380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f1c72b463fac86257ad56c5c4cb5cb1954f961d0d2e0e6d49eb58f1f2726a1a9d9cb7cbf452ec952016eebfc3143a24ced2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Off the the R510 Blinkwater Farm 0380 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -24.301695545613 27.368284712411
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang