Pretoria Country Club
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 7
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 241 Sidney Avenue, Waterkloof, Pretoria, 0181, Gauteng
- Vanaf R1 180 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Pretoria Buiteklub is in die hartjie van Waterkloof, Pretoria geleë. Die rustige atmosfeer en skilderagtige uitsigte maak die klub die perfekte plek om te ontspan van die stadslewe en om 'n potjie gholf by Pretoria se voorste gholfbaan te geniet.
Verblyf word gebied in 3 rondawels met slaapplek vir 2 gaste elk. Twee van die eenhede is elk ingerig met 2 enkelbeddens, en die oorblywende eenheid het 'n koninggrootte-bed. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort en is toegerus met 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Gaste het toegang tot WiFi, veilige parkeerplek, klubgeriewe soos die gholfbaan, tennisbane, muurbalbaan, braaigeriewe asook die dam.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Stassy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 241 Sidney Avenue, Waterkloof, Pretoria, 0181, Gauteng
- Gaste dink Pretoria Country Club het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 7
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 241 Sidney Avenue, Waterkloof, Pretoria, 0181, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang