Successfully reported

Pretplaas Akkommodasie

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 246 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Henk E
1 nag
5.0
Okt 2025

Lekker gekuier. Baie lekker gebly hier. Sonica was baie behulpsaam en gasvry. Sal enige tyd weer daar bly. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judith V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

3de keer in Oudtshoorn weereens 'n lekker ervaring. Dit is 'n veilige en stil plek wat aan ons behoeftes voldoen het. Lekker beddens om op te slaap. Yskas, mikrogolfoond en ketel voldoende vir ons, aangesien ons baie rondbeweeg het. Ons kon ons kar veilig parkeer agter 'n hek. Die gasvrou doen moeite, want sy het 'n tuinslang en emmer ens. beskikbaar gestel toe my man sy Jimny wou was. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lekker wegbreek vakansie. Ons het baie lekker gebly, dis veilig en rustig en ons was vriendelik ontvang. Dis alles wat jy nodig het vir 'n lekker wegbreek vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Ideale oornag stop plekkie. Baie oulike oornag plekkie. Vriendelik ontvang. Sal vir seker weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corina G
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Second time around. Lovely stay. Friendly. Comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cathy P
1 nag
5.0
Aug 2025

Nice. Very nice owner, neat, clean and safe. Very comfy bed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Lekker rustig. Bly altyd lekker hier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steve J
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Was great, we will be back. Fantastic, great location, there are horses, pets and chickens on the plot which is in Oudshoorn town near shops and restaurants. Great hosts that advised us where to go and what is on offer in the town and surrounding areas.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Plaas lewe in die dorp. Die stilte en rus is wat ons nodig gehad het na die lang pad uit die Vrystaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ryan V
1 nag
5.0
Jun 2025

Fantastic. Fantastic, mini farm experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sonica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 246

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 690
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 690
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 690
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 80 Victoria Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIxMzNkOTczLTdhYjAtNGQ4ZC1hYzBlLTk3MTUzZDFlOGU2Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag, vir 2 mense 246 5 1 5 80 Victoria Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.579526199232 22.203521077385
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang