Successfully reported

Prime Kimberley 5

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Tersia V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Sal by plekke vir seker aanbeveel - ons kom weer! Die kamer is pragtig gemeubileer, netjies, skoon, veilig - alles wat jy nodig het. Aanduidings per WhatsApp vir die kode vir die hek asook hoe om die kamersleutel te kry, alles baie professioneel en duidelik. Die oorslaap was heerlik, veilig en aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shantel
Prime Kimberley 5
Baie dankie vir jou mooi woorde! Ons is so bly om te hoor dat julle oorslaap aangenaam en veilig was. Dis vir ons belangrik dat alles duidelik en professioneel verloop, en ons waardeer jou terugvoer opreg. Hoop om julle weer te sien!

Hannelie G
1 nag
5.0
Mrt 2025

Rustig, veilig, skoon en waarde vir geld. Pragtige plekkie, net reg veral as jy by die Hospitaal wil wees. Ek sou dalk net 'n rusbank ook daar ingesit het, daar is genoeg spasie daarvoor, dan hoef mens nie op bed te sit/lê as jy wil TV kyk nie. Andersins sal ek beslis weer daar bly wanneer nodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shantel
Prime Kimberley 5
Baie dankie vir jou terugvoer! Ons is so bly jy het die plek gerieflik gevind. Dankie ook vir die voorstel oor die rusbank. Ons sien uit daarna om jou weer te verwelkom wanneer nodig!

Erna S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Skoon netjies gerieflik net 'n plesier. Prime Kimberley 5 is baie skoon en netjies en alles is in 'n werkende toestand. Dis ongelooflik prakties ingerig en dit was 'n plesier om daar te bly. My komplimente aan die eienaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shantel
Prime Kimberley 5
Hi Erna! Thank you for your wonderful feedback. We are so glad you enjoyed your stay. We'd love to welcome you back anytime!

Mandy B
1 nag
5.0
Jan 2025

Rustige omgewing en kamer baie nice. Baie netjies - goeie kommunikasie. Wil graag aanbeveel dat daar twee gemaklike stoele in die kamer gesit word. Veral vir mense soos ons wat nie daarvan hou om op die bed te sit nie of om TV te lê en kyk nie. Die kamer se grootte laat dit toe. Maar die fasiliteite is goed en sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shantel
Prime Kimberley 5
Hi Mandy! Thank you for your helpful suggestion. We're glad you enjoyed your stay and would love to host you again!

Ben D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Lekker oorslaap plek. Lekker ruim, skoon en modern, alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shantel
Prime Kimberley 5
Hi Ben! Thank you for your review. We are so glad you enjoyed your stay!

Min-yane H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Absolutely lovely! Lovely place! Very clean and private. Would definitely recommend and stay there again! Keep up the great work! Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shantel
Prime Kimberley 5
Hi Min-yane! Thank you for your wonderful review! It was truly a pleasure hosting you. Welcome back anytime.

Ignus M
1 nag
4.8
Des 2024

Kon nie fout vind nie, cozy, comfy, clean, baie nice plek, modern en mooi! Regtig baie lekker gebly en sal dit my elke keer blyplek maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Shantel
Prime Kimberley 5
Thank you, Ignus, for your review! We are so glad you enjoyed your stay.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Shantel Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 24

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Welgevonden Street, Roylglen, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA37580def09126c4c383c639c70fef2210e96390fb3cd94328d44d3fea30d93fd9d22e140a84c1226a1319cffbe91cc9867e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 29 Welgevonden Street Roylglen 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.7562045 24.7613175

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang